Doelwit: Luister-oefeninge: Opdragte wat voorsetsels, inlsuiting/uitsluiting en temporale verhoudings bevat word gegee.

R34.50

Resource Description

Hierdie 4 aktiwiteite bestaan uit:
– 1 A4 speelbord met 25 prente
– 10 instruksie-kaartjies
– 8 stroke met 5 prente elk
– 24 gekleurde instruksie-kaartjies
– Drie-bladsy drukkervriendelike tuisprogram

Doelwit: Luister-oefeninge: Opdragte wat voorsetsels, inlsuiting/uitsluiting en temporale verhoudings bevat word gegee.

Daar is ‘n bonus taalaktiwiteit met kategorisering en woordeskat as doelwit (spesifiek die seisoene).

Die vierde aktiwiteit is ‘n generiese speelbord waarmee enige teiken (artikulasie, taal, ouditief) ontlok kan word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.