Die volg en uitvoering van 2 en 3 deel opdragte word vereis

R28.75

Resource Description

Die doelwit van hierdie speletjie is om van die kind te verwag omm 2-3 deel opdragte te volg en uit te voer.

Hierdie produk bestaan uit:
32 taak-kaartjies met instruksies
8 fles- kaartjies (druk en lamineer)
Generiese speelbord

Speel so:
Maak beurte om ‘n kaartjie op te tel. Die terapeut lees die instruksies. (2 deel = geel en pers; 3 deel = rooi en groen)
Wanneer ‘n speler ‘n fles-kaartjie optel, vlieg een van sy goggas weg of kan hy wee speel!
Verskaf ‘n plastiekbakkie (of ‘n plastiekfles!) waarin elke speler sy goggas kan bêre.
OF
Gebruik die generiese speelbord.
Wanneer ‘n speler op ‘n spesifieke kleur land, word een van daardie kleurtaak-kaartjies opgetel.

Bonus!
Generiese speelbord: Gebruik om enige teiken te ontlok – artikulasie, taal, ouditiewe oefeninge!

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.