R23.00

Resource Description

Die tuisprogram bestaan uit 3 bladsye waarop 6 rym-groepe ingedeel is. Die kind moet woorde wat rym uitsoek en omkring. Die woorde word deur prente verteenwoordig. Bv wat pas by VAT? Hy moet dan die kat, mat, pad en bad omkring.

Daar ‘n ‘n bonus taalaktiwiteit by elkeen van die rymgroepe.

‘n Antwoordblad vir ouers is ook beskikbaar

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.