5- week Vakansie tuisprogramin die vorm van ‘n oefen-almanak vir oordrag en vaslegging van s-klank

R17.25

Resource Description

Die lang Desember-vakansie vereis dat terapeute ‘n doelgerigte tuisprogram vir, onder andere, /s/ artikulasie-pasiënte verskaf. Hierdie almanak bevat oefeninge oor ‘n tydperk van 5 weke. Daar is ook ‘n instruksie-blad vir ouers/ versorgers. Dit is veral gemik op daardie kinders wat in oordrag-fase is. Die aktiwiteite is vinnig en kan enige plek gedoen word. Ouers kan ook besluit om aktiwiteite uit te ruil of selfs uit te laat.

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.