Woordbou pasella!

FREE

Resource Description

Inhoud
1 woordbou werkkaart in kleur
1 woordbou werkkaart in swart en wit
Maak so
Knip die klanke uit en bou soveel as moontlik woorde. Skryf dan die woorde op die lyntjies neer. Al die klanke bou ook een woord. Die prent is die leidraad!
Voorbeelde
skilpad: pad, skil, lip, lap, sal, pak, pil, das

As jy hiervan hou, is die volledige pakket met nog 19 werkkaarte net vir jou!

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

Jackie Fourie - September 16, 2022