Sale!

Die stel bevat drie van elke letter: alfabet letter bv. Aa, sy bypasende woordjie Appel & appel, EN sy bypasende prentjie!

R60.00 R55.00

Dis ‘n goeie dag vir al ons soet (tand) juffies!

Ons het baie pret gehad met die alfabet!

Kyk net ons heerlike, alfabet koekies!

Ons het selfs die blik ingesluit!

Hoekom? Om leerwerk ekstra pret te maak!

Dis eenvoudig plaas die letter, sy bypasende prent en woorde of die blik (wat teen die muur, bord of op die woord muur is).

OF

Print die hele stel en maak ‘n pragtige poster.

OF

Gebruik dit elektronies in PowerPoint skyfies of op jou Slimbord.

OF

Speel geheue speletjies: pas die 3 by mekaar (leter, prent and woorde).

DAAR IS HONDERDE MOONTLIKHEDE!

Die stel sluit in: 81 (aA-zZ) in kleur en 81 (aA-zZ) in swart en wit (vir inkleur).

In die stel kry jy die prentjie, die leters (hoof-en kleinleter), en bypasende woorde:

Apel, boot, Chinees, donkie, eend, fiets, graaf, huis, igloe, jas, kat, leeu, muis, nes, olifant, pop, Quinton, reenboog, slang, tand, uil, viool, walvis, x-strale, ys, zoem.

Hierdie is jou veiligste en mees winsgewende suikerhoogte!

Kry dit nou!

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Surfer Kids Clip Art SA

Well Hello!

We are a father, daughter design team that works from different provinces to create content that stretches to all corners, over the great seas. I (Nika Pieterse) am a qualified elementary school teacher, a wife and dog mom. I have experience in grades R to 3, but I’ve spent most of my time in my 3rd-grade classroom.

My father (Pieter Els) is a loving husband, awesome dad to an artistic daughter and sporty son, an (too) eager to be grandfather and owner of 4 Yorkies! He is a qualified graphic designer with 30 years of experience. He spent 15 of those years designing and working in adult education as a facilitator, learning material developer, learning aid designer, assessor and researcher.

His experience and skills combined with mine give you beautiful, educational and creative designs to use in your classroom/learning/teaching experience.

View Store