R17.25

Resource Description

Hierdie is `n PowerPoint wat al die basiese Afrikaanse klanke ten toon stel. Ek flits dit gewoonlik aan die begin van elke klanke les om leerders se kennis van die klanke op te skerp.

 

Hierdie kaarte kan ook uitgedruk word en as flitskaarte op die mat gebruik word.

 

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.