Afrikaanse lees program GRAAD 1 Les 25 – Klank kombinasies, spelling, sinslees, lateraliteit

R29.00

Hierdie werkkaarte en hulpmiddels gaan hand aan hand met ‘n GRATIS YOUTUBE video. Klanke werk hard om woorde te vorm en woorde werk hard om sinne te vorm. Gebruik die prent kaarte van die robotte om lateraliteit in te skerp.

Die flukse robotte leer die kinders dat klankdele wat saamgevoeg word, woorde vorm. Korrekte spelling van woorde word ook ingeoefen. Bou die klankdele om woorde te vorm. Gebruik die woordkaarte as flitskaarte om die woorde in te oefen. Daar is ook woorde wat eindig met ‘n d en t. Hoe weet ek watter klank is die regte eindklank. Die BONUS video gee vir die kinders idees om te onthou.

Kies die korrekte spelling van die woord. Voeg die woord in jou sin en lees jou sinne hardop m.b.v. jou drukbare leeskaarte. Daar is ook agtergronde in kleur, sowel as swart en wit beskikbaar om te druk om die woordlees sowel as sinslees interaktief aan te bied.

Hierdie les sluit ook ‘n volledige beplanning in hoe om die les aan te bied, asook ‘n lees kaart vir huiswerk.

Hier is die skakel na die GRATIS YOUTUBE VIDEO:

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion…

View Store