Alle hulpmiddels vir Afrikaanse Lees program – GRAAD 2 LES 1 – Dubbelklanke en 3-letter woorde.

R40.00

Hierdie pakket vorm deel van my LEESPROGRAM reeks wat ek tans besig is om te ontwikkel. Hier is Graad 2 Les 1. Daar is ‘n GRATIS YOUTUBE VIDEO wat hand aan hand gaan met hierdie hulpmiddels en leeskaart. Alles in ingeluit. Die skakels na al die GRATIS YOUTUBE VIDEOS is ook hieronder.

Hierdie pakket sluit in klank kaarte, woordkaarte, flitskaarte, leeskaarte, klaskamer plakkate, huiswerk leeskaart asook ‘n volledige beplanning om hierdie les aan te bied.

Ons begin om die dubbelklanke te herhaal. Die kinders kyk na die YOUTUBE video terwyl juffrou die hulpmiddels gebruik om die video interaktief te maak. Daarna kan die kinders die dubbelklanke leeskaart lees om ook sommer gewoond te raak aan leesrigting.

VOLLEDIGE SPEELLYS VAN AL DIE GRATIS YOUTUBE VIDEOS benodig vir die aanbieding van hierdie les:

Skakel na die dubbelklanke video:

Skakel na die lees van eenvoudig woorde en sinne video:

Respekteer asseblief elke juffrou se hulpmiddels op TEACHA. Moet asseblief nie net kopieër en uitdeel nie. Neem die tyd om vir jou kollegas die skakel te stuur of die naam van die winkel in TEACHA mee te deel. Dit is harde werk vir juffrouens wat tot voordeel van elke kind strek, Ondersteun deur self te koop teen ‘n ongelooflike billike prys.

Skakel na die Afrikaanse alfabet stories op YOUTUBE:

Link to English alphabet stories on YOUTUBE:

Please have a look at all the other worksheets in AFRIKAANS and ENGLISH in my TEACHA shop. All the worksheets go hand in hand with a free YOUTUBE video. I hope you find pleasure in these worksheets and that it will save you loads of time. Link to my TEACHA SHOP:
https://teachingresources.co.za/vendors/i-canek-kan-pleasant-memories-for-educators/

English reading program series:

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store