Al die hulpmiddels wat jy nodig het om ons GRATIS YOUTUBE videos in ‘n les te verander.

R35.00

Hierdie hulpmiddels vir hierdie les stel die ee-dubbelklank bekend aan die kinders met ‘n storie (Video in die speellys) en dan word sigwoorde, ee-klank woorde en sinne op ‘n baie interaktiewe manier bekend gestel aan die kinders. Juffrou wys die video, stop die video, kinders moet die woorde erken en lees. Die sinslees word ook op ‘n prettige manier aangebied. Die kinders ontvang elkeen hulle eie sinslees boekie. Hulle lees die sin saam met die video, merk die sin en lees die sin self hardop.

Volledige speellys vir die aanbieding van hierdie les, met ‘n paar ekstra videos:

Gaan loer gerus na al die ander weke se aanbieding van die lees program. Julle kan dit alles vind onder die ‘video’ en ‘playlist’ seksie van my YOUTUBE kanaal. Oorweeg gerus om te SUBSCRIBE op my kanaal vir weeklikse nuwe materiaal om te gebruik.
Skakel na my YOUTUBE KANAAL:
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Terms and Conditions

All the resources available in our TEACHA shop are for personal use only. If you buy any resources from us, you are not allowed to share or distribute any copies to someone else. The resources are only for your own use in your classroom or for your child.

You are in no way allowed to copy and paste any part of our resources to use in other resources or sell in any other bundles.