Hierdie drukbare hulpmiddels volgens die YOUTUBE video stel vir Makie Sakie Drakie en sy familie aan die kinders bekend. Hierdie karakters gaan die kinders help lees op ‘n prettige interaktiewe manier. Daar word gefokus op klanke vir inskerping. Dan gaan ons ons nonsens woorde lees om net weer in te oefen dat klanke woorde vorm. Na die nonsens woorde tekkel ons ook 3-letter woorde. Die kinders sluit af deur sinne te lees.

Juffrou is meer as welkom om die video se klank af te stel en self ook te praat. Sodoende hoor die kinders juffrou se bekende stem en aksent. Ons het almal verskillende aksente en juffrou moet die videos aanpas vir haar gerief en volgens die kinders in haar klas. Die video kan ook opgedeel word in meer as een les of as geheel aangebied word. Wat vir jou die beste werk.

Hierdie video kan tussenin gestop word om aktiwiteite te doen om die leermateriaal nog beter vas te lê.

Speellys om te gebruik vir hierdie les:

RESPEKTEER GROOT ASSEBLIEF ELKE VERKOPER SE HARDE WERK. DAAR GAAN URE SE WERK IN OM DIE PRODUK SO GEBRUIKERS VRIENDELIK MOONTLIK TE MAAK VIR U GERIEF. ONDERSTEUR EN GEBRUIK IN U KLASKAMER NA HARTELUS. ONS VRA DAT U NIE DIE HARDE KOPIë ONDER MEKAAR DEEL NIE, MAAR WEL DIE SKAKEL. Sodoende kan ons weer nuwe idees ontwerp om ander te help.

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

( 4 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store