Afrikaanse Lees program vir GRAAD 1 LES 24 – Liggaamsdele, water siklus, vokale, sinslees

R45.00

Hierdie werkkaarte gaan hand aan hand met ‘n GRATIS YOUTUBE video. Kyk of jy die kameelperd aanmekaar kan bou en voeg die korrekte woord by die korrekte liggaamsdeel. Kameelperd het water nodig om te oorleef. Bou jou eie water siklus volgens die video en kyk of jy die regte woorde en prente kan pak op die agtergrond om sodoende jou eie water siklus te bou.

Lees jou volkaal klank kaarte. Weet jy watter vokale is diftonge? Waarom word hierdie vokale diftonge genoem?

Lees jou sinslees kaarte hardop. Probeer om elke keer jou leesspoed te verbeter.

Die werkkaarte is so ontwerp dat jy dit met gerief kan druk en lamineer om langer te hou. Daar is ‘n kleur, sowel as swart en wit opsie vir meeste van die hulpmiddels. Knipwerk tyd is ook ingedagte gehou tydens die ontwerp van die hulpmiddels.

Daar is huiswerk lees kaarte asook ‘n volldedige beplanning vir die aanbieding van hierdie les ingesluit.

GRATIS YOUTUBE VIDEO vir hierdie les:

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store