Afrikaanse leesprogram GRAAD 2 LES 3 – (b en d klanke) – ALLE HULPMIDDELS EN BEPLANNING

R40.00

Hierdie is die GRAAD 2 LES 3 HULPMIDDELS van die AFRIKAANSE LEESPROGRAM. Alle hulpmiddels is ingelsluit vir die aanbieding van hierdie les. Videos kan gratis afgelaai word met YOUTUBE DOWNLOADER. Daar is aktiwiteite, prente, letter kaarte, woordkaarte, leeskaart vir huiswerk asook die volledige beplanning van die les ingesluit vir jou gerief. Juffrou kan die les dus net so aanbied of die les opdeel in kleiner dele of selfs dele vervang wat beter gaan werk vir die kinders in haar klas.

Hierdie les sluit ongelooflik baie hulpmiddels in om die b en d klank vas te lê. Daar is verskillende klank flitskaarte, klaskamer plakkate, woord kaarte met aktiwiteite, speletjies, sinslees kaarte, prent kaarte vir mondeling en volgorde en vele meer. ‘n Ware winskopie om aan te skaf.

Hierdie les is gebruikers vriendelik vir juffrou se gerief en om hope tyd te spaar.

Hier is die volledige SPEELLYS VIR AL DIE GRATIS VIDEOS wat jy gaan benodig tydens die aanbieding van hierdie les:

RESPEKTEER GROOT ASSEBLIEF ELKE VERKOPER SE HARDE WERK. DAAR GAAN URE SE WERK IN OM DIE PRODUK SO GEBRUIKERS VRIENDELIK MOONTLIK TE MAAK VIR U GERIEF. ONDERSTEUR EN GEBRUIK IN U KLASKAMER NA HARTELUS. ONS VRA DAT U NIE DIE HARDE KOPIë ONDER MEKAAR DEEL NIE, MAAR WEL DIE SKAKEL. Sodoende kan ons weer nuwe idees ontwerp om ander te help.

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store