Hier is ‘n alfabet leeskaart/boekie. Juffrou kan dit gebruik as apparaat vir foneties lees, alfabeties rangskik of selfs alfabet kaartjies maak van die leeskaart. Daar is ook video weergawes beskikbaar vir hierdie alfabet werkkaart. Dit kan appart of tesame met die werkkaarte benut word. Skakels onder:

Fonetiese lees van alfabet vir voorbereiding op lees:

Alfabet video met die oog op alfabetiese volgorde:

Leesprogram reeks videos:

Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Font vir aflaai: CAMI primary: (link)
http://www.camiweb.com/index.php?option=com_content&task=view&id=55&Itemid=55

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

Making life easier for teachers and moms by creating interactive YOUTUBE videos for young kids in Afrikaans and English that go along with resources.

View Store