Afrikaanse leesprogram reeks – Ek lees my afrikaanse klanke (dubbel-, twee-, drieklanke)

R30.00

Hier is ‘n Afrikaanse klankboekie. Juffrou kan dit gebruik om vir die kinders te leer om al die afrikaanse klanke met gemak te lees. Die leeskaarte kan ook gebruik word om klank kaarte te maak. Juffrou kan dit selfs lamineer om dit langer te laat hou en te gebruik. Daar is ook ‘n YOUTUBE video beskikbaar wat juffrou of mamma tesame met die boekie vir die kinders kan wys, Die video wat handel oor Afrikaanse klanke gaan hand aan hand met hierdie leeskaarte. Die video het klank, prentjies en agtergrond musiek. Die kinders sal baie baat vind daarby.

Skakels na YOUTUBE videos:

Ek lees my Afrikaanse klanke:

Afrikaanse leesprogram reeks:

Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Font vir aflaai: CAMI primary: (link)
http://www.camiweb.com/index.php?option=com_content&task=view&id=55&Itemid=55

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store