Hierdie werkkaarte en hulpmiddels vorm deel van my groeiende volledige Afrikaanse leesprogram vir Graad 1. Die video wat by die hulpmiddels pas, kan deurlopend gebruik word tydens die aanbieding van Graad 1 Les 7. Dit verduidelik wat sigwoorde is en dat sigwoorde betekenis kry wanneer dit in die konteks van ‘n sin geplaas word. Daar word ook talle idees voorgestel vir interaktiewe hulpmiddels wat juffrou self kan maak. Woorde asook sinne word gelees en daar word verduidelik wat die belangrikheid daarvan is om woorde te klank sodat die klanke saamgevoeg kan word om die uiteindelike woord te vorm.

Skakel na GRATIS YOUTUBE VIDEO wat deurlopend gespeel kan word tydens die aanbieding van hierdie les:

Verdere videos wat juffrou dalk kan gebruik om agtergrond of navorsing te doen vir die aanbieding van hierdie les:

RESPEKTEER GROOT ASSEBLIEF ELKE VERKOPER SE HARDE WERK. DAAR GAAN URE SE WERK IN OM DIE PRODUK SO GEBRUIKERS VRIENDELIK MOONTLIK TE MAAK VIR U GERIEF. ONDERSTEUR EN GEBRUIK IN U KLASKAMER NA HARTELUS. ONS VRA DAT U NIE DIE HARDE KOPIĆ« ONDER MEKAAR DEEL NIE, MAAR WEL DIE SKAKEL. Sodoende kan ons weer nuwe idees ontwerp om ander te help.

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

( 4 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store