Hierdie werkkaarte loop hand aan hand met die GRATIS YOUTUBE video. Rymwoorde word in ‘n prettige interaktiewe video omskep. Die werkkaarte sluit in: klank kaarte, woord kaarte, woord speletjies, opdragte en prente volgens die video.

Rym is ‘n goeie manier om die kinders op ‘n ander manier bloot te stel aan lees. Hulle kry ook oefening om met woorde te werk wat rym en raak al hoe meer vertroud daarmee om hulle eie rym woorde uit te dink.

YOUTUBE video wat handel oor rym:

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store