R40.25

Resource Description

20 Drukker-vriendelike werkkaarte met inkleurprente waarop 4-6 sigwoorde verskyn. Die prent word met behulp van ‘n inkleursleutel ingekleur. Veral vir aanvangslesers en perfek vir daardie vroeë klaarmakers! Altesaam 77 sigwoorde verskyn in die pakket.

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.