sigw stel 3 voorblad

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Stel 3 Werk & Flitskaarte

Hier is die derde stel sigwoorde! Weer eens word 12 sigwoorde gedek: drie, na, aan, as, so, soos, wil, jy, was, met, sê en kan.

R38.00

Hier is die derde stel sigwoorde! Weer eens word 12 sigwoorde gedek: drie, na, aan, as, so, soos, wil, jy, was, met, sê en kan.

Elke sigwoord word individueel aangeleer en ingeoefen terwyl dit op die volgende werkkaart in groepe van 2 binne sinskonteks aangebied word. Hierdie is gemik op die verbetering van leesbegrip. Na elke 4 sigwoorde is daar ‘n tabel waarop die woorde in rye gelees kan word vir die verbetering van vlotheid.

Ideaal vir die aanleer en inoefening van sigwoorde. Gebruik dit gerus as huiswerk of as ekstra werk vir daardie kinders wat sukkel. Natuurlik is die binne-konteks werkkaarte ook ideaal vir daardie vroeë klaarmakers.

Ingesluit is ook flitskaarte wat in die klas gebruik kan word.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

SpraakBorrel

Spraak- en Taalterapeut met 16 jaar ondervinding in 'n hoofstroom skoolopset.

View Store

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.