20+ Speletjies
Die speletjies fokus op kort woorde, woorde met dubbel-, twee-, drieklanke en meer.
20+ A4-Speletjies
R22.00
20+ Speletjies
Die speletjies fokus op kort woorde, woorde met dubbel-, twee-, drieklanke en meer.
My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders. Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.