Hierdie lees en idee boekie wat verband hou met die gratis afrikaanse opvoedkundige video gee idees vir juffrou, ma en kinders oor hoe om makliker van die bord af te skryf.

Afskryf vanaf ‘n boek, bord of skerm kom vir baie kinders nie maklik nie.

Die boekie begin met kort sinnetjies wat kinders geneig is om te glo omdat hulle nie kan afskryf nie. Daarna word daar vir die kind idees gegee (3 maklike stappe) om toe te pas wanneer daar afgeskryf moet word. Spelling, sinne, somme asook huiswerk is maar net voorbeelde van dinge wat op ‘n daaglikse basis afgeskryf moet word. As die kind hierdie 3 stappe volg tydens afskryf, gaan afskryf sommer so maklik word soos een, twee, drie.

GRATIS YOUTUBE VIDEO:

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store