In hierdie les leer ons oor “o” woorde.

Identifiseer klankies.

Pas woordjies by prentjies.

Bou en lees rymwoordjies.

Luister na woordjies. (Onthou om klank aan te skakel).

Bou sinnetjies in regte volgorde.

Nota aan Onderwyser:

U het graad 1 font nodig vir hierdie les.

 

Gebruik hierdie link en install.

https://groups.google.com/group/macrat-ps-news/attach/6a42e34e5b443b5a/ABC%20Junior%20Typing.ttf?part=0.1&authuser=0&view=1

 

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 23 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

Power Point les van 13 skyfies.

Graad 1

 

R25.00