R17.25

Resource Description

Alfabet (A-Z) en woorde met prente (A4).

Kan gebruik word as ‘n plakkaat teen die muur, asook tydens lesaanbieding. Lamineer plakkate vir langer gebruik.

Moet asseblief nie die plakkate herverkoop nie, omrede dit my eie harde werk is. Baie dankie dat u verstaan.

{Open Arms Resources} Open Arms Resources

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.