Sale!

Gebruik hierdie alfabet velle om bv. in ‘n skinkbord/houer te plak of selfs op die bank met prestic vas te sit. Druk gerus meer as een stel sodat elke kind sy eie stel het om te gebruik. Gebruik dit om te luister na klanke en te wys, of te wys en te sê. Pak klank kaarte bo op die korrekte letters. Daar is ook drukbare klank kaarte beskikbaar. Gaan loer gerus. (Skakel na my TEACHA winkel onder.)

Ons hou die alfabet kaarte en klank kaarte eenvoudig sodat die kind gewoond raak aan die letter sonder enige afleiding van prentjies ens. Prente is wel goed vir assosiasies, maar vir formeel aanleer, is dit beter om die klank appart te hou vir vinnige erkenning van letters.

Skakel na die Afrikaanse alfabet stories op YOUTUBE:

Link to English alphabet stories on YOUTUBE:

Please have a look at all the other worksheets in AFRIKAANS and ENGLISH in my TEACHA shop. All the worksheets go hand in hand with a free YOUTUBE video. I hope you find pleasure in these worksheets and that it will save you loads of time. Link to my TEACHA SHOP:
https://teachingresources.co.za/vendors/i-canek-kan-pleasant-memories-for-educators/

English reading program series:

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store