R115.00

Resource Description

Fyn-motoriese en skeppende aktiwiteite ontwikkel deur ‘n arbeidsterapeut om die alfabet en korrekte lettervorming op ‘n konkrete manier in Graad R aan te leer.

Ontwikkel en versterk die vingerspiere om ‘n voldoende potloodgreep vir skryf moontlik te maak. Skeur, frommel, prik, knip en plak om die vingers voor te berei vir formele handskrif in Graad 1. Dit is belangrik dat letters van die begin af korrek gevorm word om letteromkerings- en omruilings later te voorkom.

32 bladsye van vlytige aktiwiteite en klank-assosiasies om die alfabet en beginklanke vas te lê.

Geskik vir Graad R en Graad 1

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.