R101.20

Resource Description

Hierdie hulpbron is ideaal om te gebruik as plakkate teen die muur of om dit in notavorm uit te deel vir studente om te gebruik vir hersiening of om na te kan verwys wanneer hulle onseker is.

Die 8 bladsye dek die volgende:

1. Reels van uitdrukkings
2. Gelyksoortig en ongelyksoortig
3. Identifiseer hoeveel terme
4. Graad van uitdrukking
5. Wat is ‘n koeffisient
6. Klassifiseer algebraise uitdrukkings
7. Dalende en stygende magte
8. Optel en aftrek
9. Maal en deling
10. Magte en wortels
11. Substitusie

*voorbeelde ingesluit by elk

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

Good

I love the simplicity of the posters, but there are some typos and spelling errors. Nonetheless, definitely recommend buying this to save time on creating your own

Rix De Bruin - September 16, 2022