Hierdie pret hulpbron is gemaak om mekaar beter te leer ken! Elke leerder voltooi sy of haar eie vlaggie en versier dit. Almal kan dan saam as klasversiering in die klaskamer opgehang word waar leerders na mekaar sin kan kyk en mekaar beter leer ken.
Alles Oor My Klasversiering

Hierdie pret hulpbron is gemaak om mekaar beter te leer ken! Elke leerder voltooi sy of haar eie vlaggie en word dan almal saam opgehang.
R0.00