Tweeklanke kan soms baie abstrak wees vir kinders om baas te raak. Indien jy jou perseptuele vaardighede en sintuie inspan om die tweeklanke baas te raak, gaan jy al 6 van hulle in ‘n japtrap onder die knie kry.

Hierdie pakket sluit ALLES in om kinders te help om hulle tweeklanke baas te raak. Daar is meer as 40 drukbare bladsye in hierdie pakket. ‘n WINSKOPIE! Insluitend is klank kaarte vir woordbou, woordkaarte, flitskaarte vir juffrou se gerief, tweeklank perseptuele speletjies wat met klei gespeel kan word, ‘n 18 bladsye leesboekie met aktiwiteite en leesstof, beplannings bladsye vir die aanbieding van die tweeklank lesse.

BONUS GRATIS YOUTUBE videos vir die aanbieding van AL 6 TWEEKLANKE:

( 4 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store