Die produk is gekombineerd, met beide Afrikaans en Engels per vraag. Daar is ‘n memo vir die die produk.
Ek gebruik die toetsies in my klas deurlopend, vanaf graad 9-12 om dit of aan te leer of om te hersien en op te skerp.
Daar is nog twee ander wat ook gekoop kan word.
Die toetsies is ook beskikbaar in slegs Afrikaans of slegs Engels.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Kalahari-Juffie

Natural Sciences (gr 8-9) and Physical Sciences (gr 10-12) teacher at a departmental school in the Northern Cape. We teach in both Afrikaans and English, therefore most of my resources are in both languages.

View Store