R230.00

Resource Description

Die eenheidstudies Lesse is kort en maklik verstaanbaar. Die eenheidstudies kan verdeel word in verskillende dae of weke, afhangende van die kind se eie tempo van leer. As ‘n ekstra bonus het ek ‘n gratis Lapbook Template ingesluit met 15 verskillende lapbook style en ‘n kleurvolle Mind Map Template Eenheidstudie ingesluit.

Die volgende word in hierdie eenheidstudie behandel:

Eenheidstudie 1

Afrika se antieke beskawings I: Noord-Afrika
– Afrika-koninkryke: Tydlyn

Eenheidstudie 2

Afrika se antieke beskawings II: Suider-Afrika

Eenheidstudie 3

Amerika, Vroeë
– Amerika, Vroeë: Tydlyn
– Asteke, Die
– Inkas, Die
– Majas, Die
– Teotihuacán
– Tiahuanaco
– Titicaca-meer
– Woordelys

Eenheidstudie 4

Antieke beskawings: Inleiding
– Antieke beskawings: Tydlyn
– Confucius-erfenis beskadig
– Indus-kultuur, Die
– Tripoli – Herstel van die ou stad

Eenheidstudie 5

Argeologie I: Inleiding

Eenheidstudie 6

Argeologie II: Suid-Afrika
– Argeologie in Suid-Afrika, Die geskiedenis van
– Werktuie, Mensgemaakte prehistoriese
– Voedselproduksie in prekoloniale Suider-Afrika

Eenheidstudie 7

Bisantynse Ryk, Die
– Atatürk, Kemal
– Bisantynse kuns
– Janitsare
– Jong Turke
– Konstantyn die Grote
– Krim-oorlog (1853-1856)
– Oosterse Vraagstuk
– Ottomaanse argitektuur
– Ottomaanse Ryk

Eenheidstudie 8

Carthago
– Africa

Eenheidstudie 9

Egipte, Antieke I: Oorsig
– Aboe Simbel
– Alexandrië
– Amarna
– Champollion, Jean Francois (1790-1832)
– Dodeboek, Egiptiese
– Egipte – Die naam
– Egipte – Tydlyn van historiese tydperke (3400 vC – 20ste eeu)
– Groot Piramide van Cheops ondersoek
– Hiërogliewe, Egiptiese
– Isis en Osiris
– Kaïro
– Memphis
– Ou-Egiptiese godsdiens
– Ou-Egiptiese taal en letterkunde
– Rosetta-steen, Die
– Toetankamen
– Toetmoses

Eenheidstudie 10

Egipte, Antieke II: Kuns
– Piramide, Die

Eenheidstudie 11

Grieke I, Die Antieke: Inleiding
– Alexander die Grote, (Alexander III)
– Antieke Griekse beskawing: Tydlyn
– Euripides
– Homerus
– Mikeense beskawing
– Minoïese beskawing
– Sesklo-kultuur
– Sirakuse

Eenheidstudie 12

Grieke II, Die Antieke: Oorloë in Antieke Griekeland

Eenheidstudie 13

Grieke III, Die Antieke: Hellenisme

Eenheidstudie 14

Latyn
– Christelike Latynse taal en letterkunde
– Humanistiese of neo-Latynse letterkunde
– Middeleeuse Latynse taal en letterkunde

Eenheidstudie 15

Mesopotamië I – Assirië en Babilonië
– Babel, Toring van
– Babilonies-Assiriese kuns
– Mesopotamië – Middeleeue tot moderne tydperk
– Sippar
– Sumeriërs, Die
– Ur
– Uruk
– Ziggoerat

Eenheidstudie 16

Mesopotamië II – Medië en Persië
– Achaemenides, Die

Eenheidstudie 17

Mummifikasie in Ou Egipte

Eenheidstudie 18

Ou Nabye Ooste I – Die: Inleiding

Eenheidstudie 19

Ou Nabye Ooste II – Die: Afrika-groepering

Eenheidstudie 20

Ou Nabye Ooste III – Die Asiatiese groepering

Eenheidstudie 21

Ou Nabye Ooste IV – Indo-Europese groepering
– Hetiete
– Urartu

Eenheidstudie 22

Ou Nabye Ooste V – Die Kanaänitiese groepering
– Ugarit

Eenheidstudie 23

Piramides, Die Egiptiese I

Eenheidstudie 24

Piramides, Die Egiptiese II: Die Groot Piramide van Giza

Eenheidstudie 25

Romeine, Die Antieke
– Akwaduk
– Antieke Rome: Tydlyn
– Gallia (Gallië)
– Konings van Rome: Tydlyn
– Latini (Latyne)
– Pompeji en Herculaneum
– Romeinse biblioteek
– Sibille
– Tiberius Claudius Nero

Eenheidstudie 26

Wikings, Die
– Völuspá
– Walhalla
– Walkures

as ook :

Biography Notebook Page Template
Lapbook template
Mind Map Template
Cover Template
Unit Lesson PlanTemplates
Unit Study Certificate

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.