Wat hierdie program behels:

Ons gaan ‘n paar sessies spandeer aan die opleiding van die /g/-klank. Ons leer om die /g/-klank te sê. Hierdie is ‘n omvattende program wat die volgende insluit.

Vlak 1: Ouditiewe Diskriminasie – Die kind moet kan HOOR dat daar ‘n verskil is tussen klanke.
Vlak 2: Plasing – Ek het vir u kind tydens ons terapiesessie gewys hoe om die /g/-klank te sê: Agter in ons keel.
Vlak 3: Isolasie
Vlak 4: Produksie in lettergrepe
Vlak 5: Produksie in woorde (begin, einde, middel)
Vlak 6: Produksie in sinne
Vlak 7: Oordrag na spontane spraak

Hierdie produk kan ook as tuisprogram gegee word om vordering te versnel.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Elayne Verster Store

As Spraak-en Taalterapeut het ek altyd ‘n probleem wanneer dit kom by die bekombaarheid van Afrikaanse produkte. Ek het ‘n passie vir my werk en wat ek doen, en hou daarvan om nuwe Afrikaanse produkte te ontwerp. Besoek gerus my winkel! 🙂

View Store