R69.00

Resource Description

Wat hierdie program behels:

Ons gaan ‘n paar sessies spandeer aan die opleiding van die /w/-klank.

Ons leer om die /w/-klank te sê. Hierdie is ‘n omvattende program wat die volgende insluit.

Vlak 1: Ouditiewe Diskriminasie – Die kind moet kan HOOR dat daar ‘n verskil is tussen woorde.

Vlak 2: Plasing: Ek het vir u kind tydens ons terapiesessies gewys hoe om die /w/-klank te produseer: Ons byt ons onderlip met ons botande vas en laat die lug deur vloei.

Vlak 3: Isolasie

Vlak 4: Produksie in lettergrepe

Vlak 5: Produksie in woorde (begin, middel)

Vlak 6: Produksie in sinne

Vlak 7: Oordrag na spontane spraak

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.