R63.25

Resource Description

‘n Koekietema tuisprogram met verskeie aktiwiteite om die korrekte produksie van die k-klank in te oefen. Ook ingesluit: Diskriminasie en minimale pare van die ‘k-‘ en ‘t-klanke’.

15 Kleurvolle bladsye.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.