Gedurende lang vakansies (asook die grendeltyd) is mens maar altyd bekommerd of die leerders gaan aanhou oefen om te lees en skryf. Hierdie dagboekie is pret. Dit bevat ‘n uitknipsel van ‘n prent wat die kind saam op avonture kan neem waarokal hy/sy gaan. Daar is idees in van aktiwiteite wat die kind by die huis kan doen, asook 16 dagboekinskrywing bladsye. Heel agter is uitknipsels van die mannetjie wat verskillende aktiwiteite doen wat die kind kan gebruik om ‘n prent te teken na die dagboekinskrywing.

R23.00

Resource Description

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.