12 Bladsye en ‘n skyfievertoning:

Gebruik die werksvelle om spelwoorde of spelwyses bekend te stel.  Ideaal vir inleidende lesse, vaslegging of intervensie.
Die skyfievertoning se bladsye is ook as jpg-blaaie beskikbaar – om uit te druk of om jou eie skyfievertoning te skep.

( 37 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is \\\\\\\\\\\\\\\’n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is \\\\\\\\\\\\\\\’n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met \\\\\\\\\\\\\\\’n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store