Hierdie is ‘n Word Dokument.

R11.50

Resource Description

  1. Lamineer kaartjies en sny gleufies.
  2. Dit is verrykingswerk – leerder bou woordjies met die glyskaalkaartjie en maak ‘n sinnetjie met elke  woord.
  3. Mondeling tussen twee maatjies.
  4. Skriftelik as ‘n ekstra oefening.
  5. Gepas vir Gr 2 en 3 leerders.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.