R57.50

Resource Description

Herkenning van beginklanke en skryf die ooreenstemmende letter van die alfabet met die korrekte lettervorming.

Kyk na die prentjes, sê die woord en luister met watter klank dit begin. Skryf die korrekte letter wat by die klank pas.

Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.