Afrikaans Huistaal Gr 7 Begripstoets

Hierdie is ‘n Power Point les van 44 skyfies in totaal.

R51.75

Resource Description

Lees die storie saam met die leerders. Gebruik verskillende kinders om elk ’n paragraaf te lees.

Bestudeer die prente wat tussen die paragrawe verskyn kortliks.

Na die storie moet leerders op hul geheue staat maak om die vrae te beantwoord.

’n Leerder steek sy/haar hand op om die vraag te antwoord, as hy/sy dink hulle ken die antwoord.

Alleenlik as hy/sy die korrekte antwoord gee mag daardie leerling na die skerm beweeg en vir die juffrou aandui op watter klippe gespring moet word. Pasop, sommige klippe val in die lawa in. Dan is die beurt verby en word aanbeweeg na die volgende vraag.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.