Afrikaans Huistaal Gr 7 – Begripstoets
Hierdie is ‘n interaktiewe Power Point les van 35 skyfies.

R40.25

Resource Description

Lees vir of saam met die leerders die storie –
Skyfies 24 tot 34.
Jare Jonger
Begin die speletjie. Deur op ‘n nommerblokkie te kliek kry hy/sy ‘n vraag om te antwoord. Deur weer te kliek verskyn die antwoord. Sekere blokkies is geslote hekke en sal die leerder nie deurlaat na die volgende vraag nie, dan moet die ander span aangaan. Kliek weer om na spel terug te keer. Twee spanne speel teenmekaar. Die span wat eerste die eindpunt bereik is die wenners.
Die spanne maak beurte om te antwoord. ‘n Leerder moet sy hand opsteek as hy/sy wil antwoord vir sy groep. Indien die leerder verkeerd antwoord, kry die ander span ‘n kans om die regte antwoord te gee.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.