R40.25

Resource Description

Lees die artikel ten minste twee maal saam met die leerders deur en bespreek alle uitdrukkings en betekenisse.

Daar is agtien vrae. Begin by skyfie 14 tot 31.

Om die vraag te kry, kliek op die rugbybal.

Om die antwoord te kry, kliek op die rasie meisie.

Onthou om die klank aan te skakel.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.