Begripstoetse om leesbegrip te verbeter.

CAPS

Graad 4/5 HT, maar kan by EAT in ouer grade ook gebruik word.

Kan saam met Platinum en DBE werkboek gebruik word.

Hierdie PDF dokument bestaan uit 76 bladsye, 20 begripstoetse en 5 bladsye met antwoorde vir al die begripstoetse.

Temas van begripstoetse:

1. Troeteldiere – gratis
2. Die nuuskierige bobbejaantjie – gratis
3. Weerberig – gratis
4. Moenie baklei nie
5. Die luiste seun in die wêreld – gratis
6. Hoogmoedige haas en skamerige skilpad
7. Maak jou eie motiveringsplakkers
8. Weerberig (radio) – gratis
9. Charlene en die sjokolademonster
10. Mollie leer haar les – gratis
11. Frans en Otto
12. Vermiste tweeling
13. Huis te koop
14. Koop en plant jou eie vlieëvanger – gratis
15. Angry Birds – gratis
16. Die waardevolste skeepswrak
17. Lees en verstaan eenvoudige simbole
18. Insekte: Vriend of vyand – gratis
19. Terance en die punks (opvolg)
20. Feite oor goggas – gratis

Gratis begripstoetse is aangepas/verwerk vanaf bestaande tekste. Die res van die tekste is almal oorspronklik.

Hierdie boek is saamgestel uit begripstoetse wat die afgelope vyf jaar in die klaskamer gebruik is. 🙂

Geen deel van hierdie boek mag elektronies versprei word nie. 🙂

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

AfriOnnie

Afrikaans Gr. 4 - 7 Sosiale Wetenskappe Gr. 4

View Store