Hierdie Afrikaanse produk help leerders met beskrywings sodoende ekspressiewe taal uit te brei.

Hierdie produk verskaf aan leerders ‘n visuele hulpmiddel om objekte te beskryf.

Baie pret vir die hele gesin.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Elayne Verster Store

As Spraak-en Taalterapeut het ek altyd ‘n probleem wanneer dit kom by die bekombaarheid van Afrikaanse produkte. Ek het ‘n passie vir my werk en wat ek doen, en hou daarvan om nuwe Afrikaanse produkte te ontwerp. Besoek gerus my winkel! 🙂

View Store