R34.50

Resource Description

Hierdie is die 4de boek (10 in die reeks), om jou te by die huis of in die klas te help. In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van lees ontdek. Meer sigwoorde gaan geleer word. Kort sinne met die nuwe woorde gaan ook gelees en gebou word. Baie herhaling word gebruik, om seker te maak, dat die fondasie van lees stewig gevestig is. Ben, Mia, Babsie & Wollie gaan help om die verveligheid van die lees meer interessant te maak.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.