R34.50

Resource Description

Hierdie is die 5de boek (10 in die reeks), om jou by die huis of in die klas te help. In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van lees & skeppende skryfwerk ontdek. Meer sigwoorde gaan ook geleer word. Die kinders gaan leer om ook in paragrawe te lees.

 

Wollie & Kietsie gaan help om die verveligheid van die lees meer interessant te maak. Aan die einde van die boek kry die kinders ook geleentheid, om hulle eie skeppende & kreatiewe sinne te skryf.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.