R34.50

Resource Description

Hierdie is die 9de boek (10 in die reeks), om jou by die huis (Home School) of in die klas te help. In hierdie boek gaan die kinders net ‘n lekker mengelmoes van stories lees.

Die idee van dié boek, is sommer net ’n lekker mengelmoes van ‘RANDOM’ stories. Die stories is gevul met pret en verdere woordeskat verryking. Van die stories het ’n paar engelse beskrywende woorde. Hier en daar is ook – ons nuwe generasie se WhatsApp-Taal. By elke storie is daar ’n “ free printable” aktiwiteitsblad.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.