'n plakkaat/hulpmiddel om leerders te help met die Algemene Grootboek

BOU (Bates, Ontrekkings en uitgawes)

‘n plakkaat/hulpmiddel om leerders te help met die Algemene Grootboek

R8.00

Ek het hierdie as ‘n A3 plakkaat gedruk of flits dit sommer op die projector. Dis ‘n oulike manier vir leerders om te onthou dat Bates, Ontrekkings en Uitgawes (BOU) aan die debietkant vermeerder en aan die kredietkant verminder. KIL is die teenoorgestelde en daarvoor het ek ook ‘n plakkaat.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

plattelandsejuffie

Ek gee vanaf Januarie 2016 EBW graad 8 en 9, sowel as Rekeningkunde graad 10 tot 12 en ook Wiskunde Geletterdheid. Vanaf 2017 onderrig ek Geskiedenis vir graad 8 en 9. Ek het my onderwysgraad by CPUT Wellington graad behaal. Ek is mal daaroor om mooi goed te design vir my klaskamer. Plakkate is my lewe... Of ek dit nou self maak en of ek my leerders aan die werk steek om die definisies op plakkate te maak, enige vorm van plakkaat is vir my bitter mooi. Asook interessante aktiwiteite en notas vir die leerders. Ek is mal daaroor om iets so visueel as moontlik vir leerders oor te dra, maar nie noodwendig met 'n PowerPoint nie. As enige iemand enige vrae het is jul welkom om my te e-pos by: plattelandsejuffie@gmail.com

View Store

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.