Bou die skelet van die mens. ‘n Baie lekker aktiwiteit!!

R8.00

Bou die skelet van die mens. Sit die dele mooi aanmekaar. Onthou daar is ‘n versrkil tussen die skelet en die skedel van die mens. Die skelet is die raamwerk waaruit die mens se liggaam bestaan. M.a.w. al die gebeentes in jou lyfie. Die skedel is die harde been in jou kop (Skull) wat jou brein beskerm. Moenie deurmekaar raak nie…

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Skoolkamer met idees vol pret

Mari-Jeané De Klerk

View Store