R46.00

Resource Description

Bou ‘n roomys.

Die pakket bestaan uit 12 skeppies roomys en 6 houertjies. Die skeppies roomys en houertjies word uitgeknip, die prente benoem, eindklank geïdentifiseer en die roomys word aanmekaargesit.

‘n Vinnige, prettige, kleurvolle aktiwiteit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.