Sale!

3x powerpoint shows

– breuke deel 1

– breuke deel 2

– breuke deel 3

R20.00

Breuke en pizzaz

Ons leer breuke aan deur middel van pizzas te sny en deel.

Dit is ‘n interaktiewe powerpoint waar kinders die regte antwoorde moet kies.

Dit is 3 powerpoints so kan as een week se online tema dien vir wiskunde.

Kan ook in die klas gebruik word op die interactive bords.

 

Gemaak met liefde

Mteachonline

 

xx

( 4 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.