Sale!

Counting and Colours / Tel en Kleure

  • Tel die blokke of die knoppies. Dui die antwoord met ‘n wasgoedpennetjie aan.  Hou die kaarte in ‘n klein foto-album of lamineer apart.

[4 bladsye of 16 individuele kleurkaarte.]

  • Kies die kleur wat by die blok pas. (Vir die heel kleintjies…)

[8 kaarte]

 

  • Cut each card out, laminate and supply pegs. Count the blocks and clip a peg to the answer…or count the knobs/dots on the blocks and show the answer.

[16 blocks/cards in all.]

  • Choose the matching colour.  (For the little ones…)

[8 cards]

R14.00 R8.00

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.